Jou Boereplaas Winkel is….OopBestel HEEL ONDER of gaan na ons nuwe E-WINKEL by www.spoetnik.co.za/af

Wat is in die boks?
• ‘n Stewige boks en deksel.
• 6 speelborde (of plase) in volkleur.
• 60 volkleur kaartjies met boerdery gewasse, vee & implemente.
• 72 speelkaartjies in verskillende kleure.
• 148 glans geld note in denominasies van R500, R200, R100, R50, R20 en R10.

Wat is in die boks?
• Addisionele speelkaarte (72 kaartjies) – lekker interaksie tussen spelers en groter uitdagings.
• ‘n Boereplaas kaartjie houer met drie vakkies, om jou Boereplaas kaartjies mooi te orden tydens die spel.
• Drie verskillende stelle reëls om by spelers oud en jonk te pas: strategiese spel, gewone spel en blits spel.

Wat is in die boks?
• Addisionele speelkaarte (72 kaartjies) – lekker interaksie tussen spelers en groter uitdagings.
• ‘n Boereplaas kaartjie houer met drie vakkies, om jou Boereplaas kaartjies mooi te orden tydens die spel.
• 74 addisionele geld note in denominasies van R500, R200, R100, R50, R20 en R10.

Wat is in die boks?
• ‘n Stewige boks en deksel.
• 6 speelborde (of plase) in volkleur.
• 60 volkleur kaartjies met boerdery gewasse, vee & implemente.
• 72 speelkaartjies in verskillende kleure.
• 148 glans geld note in denominasies van R500, R200, R100, R50, R20 en R10.

Ons Lewer Af!

Let wel: ons kan ongelukkig nie na plotte of plase koerier nie

R65 (1-2 eenhede)
R110 (3-6 eenhede)

R140 (1-3 eenhede)

Postnet winkels landswyd

As u in Alldays, Mtubatuba of Kamieskroon woon: moenie bekommer nie!
Boereplaas kan na u posbus of naaste Poskantoor versend word (dis nou as die Poskantoor nie in een of ander staking betrokke is nie!)

R85 (1-2 eenhede)
R130 (3-6 eenhede)

NB: Dui asb aan Uitbreidingstel 1 of Uitbreidingstel 2 of beide onder Uitbreidingstelle

*Sodra u inligting ontvang is, word ‘n pro forma faktuur uitgereik wat gaan insluit die pos- of koeriersdienste gelde.
Sodra die direkte bankoorbetalings (eft) ontvang word en in die bankrekening reflekteer sal die Boereplaas speletjie aangestuur word.

[/x_column]
[/x_row][/x_section]

Bestellings:

Vul vorm in

 

Verification