Landbouweekblad vier in 2019 sy 100ste verjaarsdag. Boereplaas en Landbouweekblad span saam om ‘n versamelstuk uit te bring:

Die Landbouweekblad Boereplaas Beperkte Uitgawe

Skryf gerus aan ons by info@boereplaas.com om meer inligting en kry jou spesiale uitgawe.