Boereplaas Familie

  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
Website Mock-up Website Mock-up Website Mock-up Website Mock-up Website Mock-up Website Mock-up

Boereplaas se storie

Boereplaas is reeds dekades almal se gunsteling Afrikaanse bordspeletjie. Die nuwe weergawe is aangepas om by ons moderne bestaan en samelewing te pas. Dit is egter gedoen sonder om afbreek te doen aan die kern van die spel. Waar ma en pa of oupa en ouma jare gelede Boereplaas saam met hulle gesien en vriende kon speel, is Boereplaas vandag steeds die lekkerste ding naas sjokolade!

Oom Sakkie is die niksnuts wat jou lewe versuur (nie meer Oom Kalie nie), die is lankaal dood en begrawe in die sloot. Oom Sakkie is darem 'n klien nefie van Oom Kallie.

Ons wil graag die pret wat gesinne en ons as kinders gehad het oordra na die nuwe geslag. Boereplaas is daarom n MOET vir elke huis. Ons het ook Uibreidingstelle bygesit, wat saam met Boereplaas gespeel kan word. Dis meer pret, meer interaktief en Oom Sakkie maak jou lewe 'n nagmerrie.

Boereplaas

Is ’n bordspeletjie wat reeds dekades Afrikaanssprekendes se gunsteling is. Hierdie Boereplaas beloof opvoedkundige vermaak vir die hele gesin; dit is geskik vir 2-6 spelers en leer kinders (en grootmense!) van die hantering van geld, wins en verlies, oordeelkundige aankope en boerdery.

As jy nog nie vir oom Sakkie ken nie, gaan hy die lewe vir jou versuur!
Oom Sakkie is die Boer se regterhand en die plaas se voorman. Hy is ongelukkig maar lui en ‘n groot droogmaker en veroorsaak gereeld groot skade vir die Boer.

Geen speler kan prentkaartjies aankoop voordat hy/sy oom Sakkie aangekoop het nie. Jy kan wel deelneem aan die spel sonder dat jy reeds prentkaartjies of oom Sakkie het, aangesien daar baie algemene kaartjies is waarmee jy kan speel terwyl jy jou beurt afwag om ‘n oom Sakkie op te tel. Eers daarna kan jy begin boer met hoenders, beeste, koring, mielies, ensovoorts.

Die eerste speler wat al die kaartjies op sy plaas (bord) kan aankoop, is die wenner.Boereplaas is hope pret en plesier, en die ideale opvoedkundige speletjie vir die gesin.

Die Boereplaas Uitbreidingstel 1

Het ‘n lekker klomp addisionele speelkaartjies wat saam met die oorspronklike Boereplaasstel gespeel kan word. Dis snaakser, lei tot meer interaksie tussen spelers en dis meer onvoorspelbaar.

Soos gewoonlik is oom Sakkie weer besig met al sy streke en gaan spelers se geduld voorwaar getoets word.

Uitbreidingstel 1 het ook ’n paar spesifieke bonus en verlies kaartjies. Indien jy hierdie kaartjies optel kan jy geld ontvang of betaal, maar jy sal ook van jou mede spelers inkomste verkry of aan hulle moet betaal. So ‘n kaartjie kan jou finansiële posisie vinnig verander, ten goede of ten slegte!

Behalwe vir die 72 addisionele kaartjies, is daar ook drie houers vir Boereplaas-kaartjies wat gebruik kan word om jou nuwe en ou kaartjies netjies te hou tydens en na ‘n spel, asook opsies vir Strategiese spel; Gewone spel & Blits spel.

Boereplaas is ’n bordspeletjie wat reeds dekades Afrikaanssprekendes se gunsteling is. Hierdie Boereplaas Uitbreidingstel 1 beloof nog meer opvoedkundige vermaak vir die hele gesin.

Die Boereplaas Uitbreidingstel 2

Het ‘n lekker klomp addisionele speelkaartjies wat saam met die oorspronklike Boereplaasstel gespeel kan word, en/of saam met Uitbreingstel 1 gespeel kan word. Dis snaakser, lei tot meer interaksie tussen spelers en dis meer onvoorspelbaar.

Uitbreidingstel 2 het ook ’n paar spesifieke bonus en verlies kaartjies. Indien jy hierdie kaartjies optel kan jy geld ontvang of betaal, maar jy sal ook van jou mede spelers inkomste verkry of aan hulle moet betaal. So ‘n kaartjie kan jou finansiële posisie vinnig verander, ten goede of ten slegte!

Behalwe vir die 72 addisionele kaartjies, is daar ook addisionele geldnote om seker te maak spelers se geld raak nie op gedurende die spel nie.

Boereplaas is ’n bordspeletjie wat reeds dekades Afrikaanssprekendes se gunsteling is. Hierdie Boereplaas Uitbreidingstel 2 beloof nog meer opvoedkundige vermaak vir die hele gesin.

Die Landbouweekblad Boereplaas

Is ‘n spesiale uitgawe wat die 100-jarige bestaan van die landboutydskrif Landbouweekblad vier.

Netwerk24 se spotprenttekenaar, Fred Mouton, het spesiaal vir ons sketse geteken van al die tipe boerdery-bedrywe in sy puik satiriese styl. Het het ook ses regte boere, soos deur Landbouweekblad gekies, geteken vir die spesiale uitgawe.

Landbouweekblad Boereplaas is deel van die Boereplaas-speletjies groep en werk net soos die oorspronklike Boereplaas speletjie.
Boereplaas is ’n bordspeletjie wat reeds dekades Afrikaanssprekendes se gunsteling is. Hierdie Landbou Boereplaas beloof opvoedkundige vermaak vir die hele gesin; dit is geskik vir 2-6 spelers en leer kinders (en grootmense!) van die hantering van geld, wins en verlies, oordeelkundige aankope en boerdery.

Die doel van Boereplaas is om besluite te neem oor jou boerdery, sodat jy maksimum wins verkry en genoeg geld bekom om jou plaas (bord) met prentkaartjies te voltooi.

Share by: